Godot (rekenaarspeletjie-enjin)

Godot Engine
Kort opsomming van die logo.
Ontwikkelaar gemeenskap ontwikkel
Aanvanklike vrystelling 14 Januarie 2014 (2014-01-14)[1]
Nuutste weergawe 4.3[2] Edit this on Wikidata/ 15 Augustus 2024
Programmeertaal C, C++[3]
Bedryfstelsel Windows, Linux, macOS, Android, Webblaaiers[4]
Beskikbaar in 36 tale
Kategorie rekenaarspeletjie enjin
Lisensie MIT Lisensie
Webblad godotengine.org Edit this at Wikidata

Godot is 'n 2D-en 3D - kruis-platform versoenbaar rekenaarspeletjie enjin vrygestel as oopbron sagteware onder die MIT lisensie. Dit was aanvanklik ontwikkel vir verskeie maatskappye in Latyns-Amerika voor sy openbare vrystelling.[5] Die ontwikkeling omgewing werk met Windows, macOS, Linux, Android, en Webblaaiers – en kan speletjies skep wat PC, konsole, mobiele en web platform teiken.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FPR
  2. "Godot 4.3, a shared effort".
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named OpenHub
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Godot Features
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named 80LV

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy